Registreer vir Graad R tot Graad 12 met Impak

Gee jou kinders ’n voorsprong in die lewe met Impak tuisonderrig.

Of jy nou meer tyd saam met jou kinders wil spandeer, goeie beginsels wil inskerp, wil fokus op die vakke wat meer aandag benodig, of bloot net ver van skole af bly, Impak glo net die beste is goed genoeg vir jou kind.

Impak  voorsien ouers en kinders van die nodige produkte en dienste om graad R tot graad 12 by die huis of by 'n Impak Akademiese Sentrum af te lê.

Nadat hulle graad 12 suksesvol afgelê het, verwerf Impakleerders 'n Nasionale Senior Sertifikaat (of NSS)
 

REGISTREER NOU!

Kliek hier en registreer met Impak vandag, want jou kind kom eerste.