Registreer 2017

Of jy jou kind tuis wil onderrig of by ’n Impak-sentrum wil inskryf, registrasie vir graad R tot graad 12 is nou oop!

Beide die vol- en afbetalingsopsies is nou aan kliënte beskikbaar.

As jy jou kind by ’n Impak-tutor of -skool wil registreer, kontak die sentrum direk om navraag te doen oor die inskrywingsproses. Kliek op die skakel vir ’n lys van Impak-tutors en -skole in jou omgewing.

NUWE Impak leerder
 

Wat het jy nodig om te registreer?

  • Rekeninghouer ID
  • Leerder se geboortesertifikaat / ID
  • Rapport van vorige jaar (Graad 10 – 12)
  • Korrekte bank besonderhede

Hoe registreer jy?

Kliek hier om 'n profiel op my.Impak te skep en aanlyn te registreer of kliek op die onderstaande skakels om die registrasievorms af te laai. Voltooi en stuur dit, saam met alle nodige dokumentasie aan registrations@impak.co.za

Bestaande Impak leerder
 

Wat het jy nodig om te registreer?

  • Studentenommer
  • Login details vir my.impak
  • Rapport van vorige jaar (Graad 10 – 12)
  • Korrekte bank besonderhede

Hoe registreer jy?

Kliek hier om aanlyn te registreer.