Internet-en kredietkaartbetalings

Fondse kan elektronies oorplaas word na ons bankrekening. 
Gebruik ou kliëntnommer as verwysing en stuur asseblief jou bewys van betaling na rekeninge@impak.co.za (link sends e-mail).
 

Ons bankbesonderhede:
 

Eerste Nasionale bank:

Rekening nommer: 62333318047

Tak kode: 20-41-09

 

Standard Bank:

Rekening nommer: 042326141

Tak kode: 05-10-01

 

ABSA:

Rekening nommer: 4069 361 821

Tak kode: 63-20-05

Kredietkaartbetalings

Gebruik slegs nommers, geen kommas of spasies
Gebruik asseblief die studentenommer of die student se ID nommer. Geen spasies word toegelaat in die betalingsverwysing nie.